Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Até 30 dias para devoluções
Wanneer Dirk van die Oorlog af terugkom, vind hy die graf van 'n kindjie en die afgebrande murasie waar sy huis was. Maar, was dit die Engelse soldate wat dit gedoen het, of iemand anders?
Soos enige goeie boek, gryp Thola Sana jou verbeelding van die eerste bladsy af aan. Van daar is dit een fees van aksie, intrige en liefde wat die leser boei tot op die heel laaste bladsy. Die einde laat ons egter met 'n hele paar vrae.
As 'n hoofkarakter is Dirk die perfekte held, alhoewel hy dapper en edel is, het hy ook foute. Sy ongeduld, humeur en impulsiwiteit kry hom telkens in die moeilikheid. Sy liefde vir die skoner geslag laat beland hom telkens in die warm water en verskaf hom groot persoonlike hartseer.
Hierdie boek is egter nie geskik vir sensitiewe lesers nie.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?