Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Até 30 dias para devoluções
Oos Kaap - Soetwater (Boek 3 van Reeks 2)
1900 - Amatoluskloof
Theodorus Totius kom na Amatoluskloof om geboue te ontwerp.
Stefanie Geldenhuys het geen plan om verlief te raak nie.
Sy is spontaan, vol lewe en sien die wêreld deur 'n hart wat altyd plek maak vir ander.
Hy is stil, presies en glo alles het 'n plan.
Terwyl hulle mekaar stadig leer ken, ontdek Theo dat sommige mense nie net huise vul nie...
...hulle maak daarvan 'n tuiste.
Maar wanneer 'n werksaanbod uit Kaapstad hom terugroep na die lewe wat hy nog altyd beplan het, moet hy besluit waar hy werklik hoort.
'n Verhaal oor liefde, familie en die besef dat die mooiste dinge in die lewe nie net gebou word nie... maar met liefde gevul word.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?