Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Até 30 dias para devoluções
Hierdie ligte lees boek is vol kort stories, gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel "Mombakkies" verwys na my liefde vir die Afrikaanse taal en die gebruik van gevleuelde woorde. Dit verwys ook na die manier waarop ons almal maskers dra deur die lewe en dan ook deur die lees van hierdie stories en gedigte uitgewys word. Net miskien sien jy 'n weerspieëling van jouself in 'n storie of twee.
Van die stories is waar en ander klink dalk waar, maar is so verdraai met my verbeelding dat dit fabelliepies word. Ek deel graag my opgemaakte waarhede met jou, die leser, ek glo dat hierdie mombakkies deur menigte gedra kan word.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?