Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Até 30 dias para devoluções
Jannie het 'n aap gesteel
want hy wou baie graag net speel
hy wou nie werk of vroeg opstaan
hy wou nie leer of skool toe gaan
maar voor slim Jannie hom kon kry
was sy aap nog slimmer selfs as hy!
Jannie het 'n aap gesteel is 'n lekkerlees rymboek vir jong lesers in die grondslagfase. Die boek het groot letters en eenvoudige rym wat maklik is om te verstaan en onthou. Met mooi volkleur prente wat die visuele brein aanmoedig op elke bladsy. Die boek is geskik vir luisteraars vanaf drie jaar en lesers vanaf sewe jaar en ouer.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?