Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Até 30 dias para devoluções
Gedigte in afrikaans deur Shane Marquin van Rooyen.
Passievolle gedigte uit die hart en siel, en dit dien ook as ń genesing vir die leser.
Elke gedig I'd uniek en vertel sy eie storie.
Die stories in elke gedig is geinspireer deur
die skrywer se ondervindig en mense rondom hom.
Die gedigte is van so ń aard dat dit n mens neer ń nuwe uitkyk op die lewe kan gee.
Die gedigte is saamgestel vir jongmense asook vir ouermense.
Elkeen is uniek op sy eie.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?