Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Die gids is ’n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by ’n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun en bydra tot die leerder se begrip en genieting van die teks. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, en verskeie navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word gegee.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?