Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Toe Marguerite 'n jaar na haar mislukte verlowing terugkeer na haar grootworddorp, is almal presies nog soos wat sy hulle onthou. Almal behalwe Bernard Visagie. Die bruingebrande boer se omgeewoorde en bokse met groente veroorsaak ongekende moeilikheid in haar hart. Marguerite sien nie so gou weer kans vir 'n verhouding nie. Daarby is hulle ouers teen hul vriendskap gekant oor iets wat dertig jaar terug gebeur het.Sal Marguerite en Bernard hul vriendskap lig en sonder onnodige komplikasies kan hou?