Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Uit die pen van geliefde sanger Jan de Wet kom nog 50 Bybelverhale. Hierdie stories is spesifiek geskryf met die kleingoed in gedagte, en met lewenswaardes en gebede wat maklik is om te verstaan. Die kleurvolle illustrasies en gratis liedjies saam met elke storie, maak elke verhaal 'n spesiale leeservaring!Jan de Wet is een van Suid-Afrika se voorste gospelsangers, en 'n geliefde naam in Afrikaanse Christen-gesinne.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?