Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Sonja is woedend toe ’n verwaande vent een dag haar parkeerplek steel. Dat hy die mooiste seegroen oë het, maak geen verskil nie. Toe loop sy hom weer raak, op haar beste vriend se troue. Sy vang die ruiker en hy die kousband. Hul beloning? Twee dae saam op ’n Karooplaas – ’n geskenk van die bruidspaar. Gaan dit twee dae van hel wees of sal hulle ’n ander kant van mekaar leer ken? En gaan hy haar van gevaarlike renosterstropers kan red?
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?