Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en </i>Idees vol vrees</i> se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans. Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met ’n knippie sout. Di twee is immers altyd op hete kole.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?