Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in: Jakkals en Wolf steel botter; Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op; Jakkals en Wolf vang vis; Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal; Jakkals en Wolf en die rondekop dier; Wolf kry lus om skaapsklere te dra
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?