Não gostou? Não há problema! Pode devolver no prazo de 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar die Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam se nie ...Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans na sononder in 'n gevaarlike tik-nes verander? Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan 'n skemerwereld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.
Olá! Sou o Libroamiko, o seu conselheiro de livros.
Como posso ajudar?