Não gostou? Não há problema! Pode devolver os artigos até 30 dias
Não há como errar com um vale de oferta. O presenteado pode escolher qualquer produto da nossa oferta.
Ek sal weer E n loflied sing is Karen Swanepoel se aangrypende lewensverhaal van ondenkbare verlies, pyn en hartseer, maar ook E n verhaal van oorvloedige genade en seen, E n hoopvolle verwagting, en E n reenboog na die storm. Sy neem jou op haar reis van gebrokenheid, na genesing en aanvaarding, en deel die gereedskap wat haar bemoedig en versterk het om die pynpad end-uit te kon stap. Dwarsdeur die storm was God haar bron van krag, haar anker en haar rots. "e;Ek wil getuig van die hoop wat in my leef. Ek wil, deur my lewensverhaal te vertel, E n inspirasie wees vir ander wat hul eie, unieke pynpad stap, sodat hul kan wt en kan gl dat jy weer E n loflied kn sing."e;Ek sal weer 'n loflied sing word beskryf as "e;aangrypend"e;, "e;besonders"e;, "e;inspirerend"e;, "e;sielsverrykend"e;, "e;insiggewend"e;, "e;prakties"e;, "e;opreg en uit die hart geskryf"e;, "e;elke word met eenvoud, dog soveel diepte"e;, "e;'n pragboek wat soveel betekenis dra"e;, en "e;absoluut 'n mt om te koop en te lees."e;