LIBRISTO
LIBROAMANTO
obrigatório
Faça parte de uma comunidade de amantes de livros de todo o mundo e tenha acesso a uma série de benefícios. Crie uma conta gratuitamente
0
Correio DHL 8.49 € Correio DPD 4.99 € Ponto DPD 4.49 € Correio GLS 5.99 € Correio MRW 5.99 € Ponto GLS 4.99 €

Dwars

Mymeringe van 'n gebleikte Afrikaan

Língua AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Dwars Max du Preez
Código Libristo: 40771595
Editoras Zebra Press, novembro 2010
Max du Preez het 'n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as 'n hardegat-joernalis is hy dri... Descrição completa
? points 26 b
10.60 €
christmas Entrega de Natal ▾ Em stock Imediatamente descarregável


Os clientes também compraram


Rumour of Spring Max du Preez / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 10.60 €
30 Etudes for the String Bass Franz Simandl / Livro Capa mole
common.buy 13.91 €
Em breve Novo
Strange Muse (Strange Ver.) NMIXX / Áudio CD de áudio
common.buy 27.33 €
Iluzja. Żołnierze radzieccy w armii Hitlera Jürgen Thorwald / Livro Livro de capa dura
common.buy 14.81 €
Dziewczyna z sierocińca Joanna Parasiewicz / Livro Capa mole
common.buy 9.60 €
PhTraumaCare: Pre Hospital Trauma Care Basic Riccardo Gula / Livro Capa mole
common.buy 28.13 €
Mina and the Undead Amy McCaw / Livro Capa mole
common.buy 9.20 €
(Böhmische Küche) Harald Salfellner / Livro Livro de capa dura
common.buy 15.01 €
BIENVENIDOS A SU PESADILLA ALICE COOPER / Livro Livro de capa dura
common.buy 23.32 €
Blood, fire, death Ika Johannesson / Livro Capa mole
common.buy 23.52 €
Eramore Mikko Ijas / Livro Capa mole
common.buy 16.11 €
Einfache Buchstabenmandalas Jana Schüler / Livro Folha
common.buy 18.92 €
Good-Bye, Havana! Hola, New York! Edie Colon / Livro Livro de capa dura
common.buy 19.92 €
Principal
Warriors 6: The Darkest Hour Erin Hunter / Livro Capa mole
common.buy 6.40 €

Max du Preez het 'n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as 'n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en 'n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het 'n sterwende soldaat se woorde in 'n Angolese dorpie aangehoor. Hy het die Vlakplaas-baas Dirk Coetzee in die oe gekyk en sy hele verhaal van die polisie se moordbendes gepubliseer. Toe hy self by Vlakplaas gaan kuier het, was hy gelukkig om lewendig daar weg te kom. Max is bekend as die stigter en redakteur van die koerant Vrye Weekblad, vir sy weeklikse televisie-program oor die Waarheids-en-Versoeningskommissie en die program Special Assignment. Sy verhaal neem jou op 'n merkwaardige reis, van die teenstrydighede in die geskiedenis tot by die probleme en prestasies van die hede; van die gange van die parlement tot by die rooi duine van die Namib; van brandende townships tot by die geheime hoofkwartiere van klandestiene operasies; van Noord-Ierland en Oos-Duitsland tot in Bosni en Rwanda; van die De la Rey-debat tot die Reitz-video-debakel. Hy sal jou aan generaals en guerrillas, presidente en sluipmoordenaars voorstel. Hy vertel dit alles in sy reguit, uitgesproke styl waarvoor baie hom bewonder, maar wat hom ook in die sop by die vorige en die huidige regimes laat beland het. Dwars is 'n storie van groot drama, van die risiko's van ondersoekende joernalistiek in die voorste linies. Dit is omstrede, want soos gewoonlik is Max nie bang om bloot te l wat ander wil verberg nie. Dit is vol insigte en gee 'n fassinerende ontleding van die politiek van suider-Afrika deur 'n bekwame joernalis wat dit eerstehands ervaar het.

Atriz & Poliglota
EWA KASP para
Reproduzir vídeo
Ewa Kasp
A Libristo tem a maior seleção de literatura estrangeira. É por isso que compro os meus livros aqui.

Sobre o livro

Nome completo Dwars
Autor Max du Preez
Língua Afrikaans
Encadernação E-book - Adobe ePub DRM
Data de emissão 2010
Número de páginas 448
EAN 9781770201354
Código Libristo 40771595
Editoras Zebra Press
Ofereça este livro hoje
É fácil
1 Adicione ao carrinho e escolha Entregar como presente ao finalizar a compra 2 Receberá um vale 3 O livro chegará ao endereço do destinatário

Também pode estar interessado em


Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars Max du Preez / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 10.60 €

Iniciar sessão

Inicie sessão na sua conta. Não tem uma conta Libristo? Crie uma agora!

 
obrigatório
obrigatório

Não tem uma conta? Descubra os benefícios de ter uma conta Libristo!

Com uma conta Libristo, terá tudo sob controlo.

Crie uma conta Libristo
Conselheiro de livros Libroamiko
Olá, sou o Libroamiko, posso ajudar?